Wat is God se HART vir Sy KERK?

Hoekom KERK?

Mense se Afkeure teen Kerk.

Die naam ‘kerk’ het in baie mense se denke ‘n negatiewe persepsie, en in sommige ‘n afwersie en stigma verkry. 

So baie mense beleef dat “KERK” 

  • nie regtig iets vir hulle beteken nie.
  • net vol skynheiliges sit.
  • veroordelend is teenoor hulle bepaalde lewenstyl.
  • nie die vermoë het om regtig te help wanneer dit nodig is nie.
  • selfs nadelig vir jou is.
  • nie betrokke genoeg is in lokale maatskaplike uitdagings nie.
  • nie genoeg standpunt inneem nie.
  • geensins bygedra het tot hulle eie geestelike ontwikkeling nie.
  • nie antwoorde het op hulle vrae oor die Bybel nie.
  • outyds en irrevant geraak het.
  • besig is met ‘vreemde’ dinge wat mens nie verstaan nie.
  • nie liefdevol genoeg is nie.
  • hulle seergemaak of teleurgestel het.

Die Voordele van ware Kerk

  • Sosiale, leerstellinge, verhouding beskerming
  • Sterker Saam
  • Almal versorg mekaar
  • Bou en stig mekaar
  • Fisiese & geestelike “Impartation” 
  • Word bemagtig om self te doen. 
  • Verbondenheid van uitgebreide gesin van jonk tot oud.
  • Groei Vinniger 
  • Sosiale Impak 
  • Onderworpe aan gesonde gesag en inspraak in jou lewe, mentorskap.
  • Dissipelskap 
  • ‘n Geestelike adres 
  • Genesing van die totale mens
  • Opgroei tot volwassenheid
  • Korporatiewe gesamentlike identiteit.
  • Leiding
  • Lofprysing en Aanbidding!
  • Gesamentlike geestelike oorlogvoering!
  • Viering – Gemeente Feeste!  

Ware KERKWEES is wonderlik fantasties God-Loof-Lik word NOU deel van die oplossing!

So baie opinies! So baie Negatiwiteit!


Daar is 'n Oplossing!!!!

Ecclesia semper reformanda est
"the church must always be reformed"

REFORM THE CHURCH TO REFORM THE LAND

9 Weke Aanlyn Kursus

18 JULIE 2022

ELKE MAANDAG AAND 20:00 (stiptelik 1 uur)
Paneel van kerkleiers wat saam dink en deel!

KOSTE

Onderhandel gerus met ons opsies, ons wil nie dat geld in jou pad staan om verder te leer nie.
R 300 per persoon
  • Skakel in op ZOOM op HIERDIE blad, geen aparte aflaai van Zoom nodig nie! #1
  • PDF weergawe van die Boek beskikbaar vir uitdruk doeleindes #2
  • Een tot Een 'konsultasie' besikbaar #3
2de
persoon
op skerm gratis

Temas wat ons gaan behandel:

Wat is Kerk? 'n Eerste Christus Beweging Definisie.
‘n Oproep om aan te hou Reformeer.
Die Volkome Genesing van die Totale Mens die kerk se diepste "waarom" ons bestaan.
Bybelse Interpretasie – Verstaan die Bron Dokument Reg. Hoekom gebeur dwaling.
Die Apostoliese Reformerende Beweging (eg/vals) besluit self.
'n Sferiese Planitêre Organiese Leierskap Struktuur.
Die Spirituele Bonatuurlike DNS - Wese van die Kerk .
Lofprysing en Aanbidding en die Liturgie van Viering.
Die Kerk as Sout en Lig in die Gemeenskap.

Wie is

Jan Oosthuizen

Geestelike Mentor & Hervormer | Bybelkenner & Teoloog | Apostoliese Leier en Gemeente Herder | Verhouding Afrigter  & Menslike Hulpbronne Konsultant | Sosiale Entrepreneur en Sisteme Argitek | Brugbouer & Vredemaker | Spreker en Outeur | oorgegee as dienskneg van Jesus Christus ons Here. 

  • Dip Teologie – Auclandpark Teologiese Kollege 1990-92 
  • BA Teologie – Aucland Park Teologiese Seminarium 2011
  • Meesters in Narratologiese Studies – Western Orthodox University 2017-2018 

In heeltydse bediening sedert 1990

  • AGS Krugersdorp Oos (1990 – 1992) Jeug Pastoor
  • AGS Brakpan Betesda (1993 – 1997) Medeleeraar
  • Harvester International
  • Ministries Milnerton (1997 – 2000) Dekaan van MBTC
  • Harvester Reformational Church Olifantsriviervallei  (2000 – huidig) 

Dien as voorsitter op Clanwilliam GPF, Kliniek Komittee, CLC, Lid van Sakekamer Bestuur, Custodian ChangemakersHub, en Sameroeper van die Predikante Forum en Clanwilliam Liefdediens. 

Tydverdryf:   Ek lees sonder ophou, MTB bergfietsry, musiek, fotografie, tuin uitleg.  Die grootste lekker is om saam met Chantál te reis en die wêreld se beste, gaste huise, restaurante en koffie te ontdek! 

Kan lekker grappe vertel! 

Bang vir stiltes, probeer altyd die gapings toemaak, soms ten koste van myself! 

LIEF VIR SY KERK!