Gebedskursus

R300,00

Kommunikasie is die begin van ‘n gesonde verhouding.  Dit impliseer fyn luister, deurdagte en intelligente gesprekke, begrip en fyn aanvoeling, leer ken en verstaan mekaar, empatie, en ‘n lewe wat voortvloei uit die ooreenkomste wat bereik is.

Category: